Bootcamp @ Xcellence – onthou ons begin vandag weer 17h30 – jy is welkom !!

Vandag om 17h30 Bootcamp !!

Bootcamp word behartig deur ons eie Zonica Brown, ‘n persoonlike afrigter, choreograaf, voormalige SA gimnas, SA afrigter en beoordelaar.

Hierdie is die beste wyse om ‘xcellent’ te voel en ontslae te raak van werksdruk in 2017.

Kontak haar gerus vir meer inligting by 061 406 7133

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *