Xcellence bied aan “My aand saam met – Bobby van Jaarsveld”

Bobby van Jaarsveld, tesame met die Xcellence kinders, neem Kaleideo ouditorium oor op 14 Oktober 2017!

5 Gelukkige kaartjies gaan “VIP back stage” toegang kry om saam Bobby te kuier. Koop jou kaartjie teen R250.00 – die eerste trekking is 14 Februarie 2017 . Kaartjieverkope maak oop 25 Januarie 2017 via hierdie webwerf en uitgesoekte agente.  Hou ons webwerf dop want jy kan dalk jou kaartjie WEN.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *