Valentyns-hop !

Wat maak ek Valentynsdag 14 Februarie 2017 as my kinders Hop ? Hier’s n kaartjie wat wag vir jou naam !

Liewe Ouers – met die Valentynshop oor n week het ons gedink …. Gebasseer op verlede jaar se verkeers “gemors” in Fiskaalstaat – om vir ons ouers die volgende opsie te bied.Ouers gaan my asb moet laat weet, bespreking gaan baie belangrik wees, daar is slegs plek vir 50 mense.

Cafe Kaleideo is bereid om oop te bly tot na die snr hop.Ouers kan bespreek en aandete sommer daar eet terwyl jou bloedjie sy ❤ uit hop.En dan is parkering uitgesorteer.Ons sal jou kind gaan aflaai, en weer optel en Kaleideo toe bring na die hop. Ons sal ook vir julle n ouer/kind photo-booth opsit in ons Lounge.

Laat weet, ek sal verdere reelings deurgee nader aan die naweek.

❤Alet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *