Neem die ongerief en risiko van vervoer weg met jou partytjie. Die Xcellence bus is Saterdae en Sondae beskikbaar vir vervoer na en van jou partytjie perseel.
Ons drywers is opgelei en met die nodige PDP toegerus. Skakel gerus vir navraag – 072 443 2790

