” Rugga School is a rugby academy driven to develop and conditioning the skills of young players. We focus on perfecting technique, skills development and psychological self-improvement.”
Welkom by die rugby tegniek , vaardighede & kondisioneringsprogram!
Wat behels die program ?
Ontwikkeling en verbetering van alle fasette van die sport: ontwikkeling van verskeie tegnieke, sielkundige ontwikkeling, visuele vaardighede, kondisionering, spoed, fiksheid en meer!
Vir meer inligting – kontak gerus Coach Gideon 071 605 2429
coach@ruggaschool.co.za
