Nog 500 Bobby Kaartjies beskikbaar gemaak. Bespreek nou!

Die aanvraag vir Bobby kaartjies is so groot dat ons genootsaak was om nog 500 kaartjies beskikbaar te stel.

Die Xcellence kinders oefen baie hard vir die show.

Bespreek op die webwerf www.xcellencekids.co.za of skakel Alet by 072 443 2790

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *