Kempton Park Xcellence Kindersentrum sluit die Julievakansie af op n hoogtepunt en ons is reg vir die nuwe kwartaal

        

Ouers moet soms ’n bietjie meer op die agtergrond tree en kinders ruimte gee om te eksperimenteer en te leer om alleen te speel. Onthou, kinders het ’n leeftyd om ’n volwassene te wees, maar kan nooit weer kinderpret inhaal nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *