Laaste kans – Bobby kaartjies is amper uitverkoop !!

Ons doen n beroep op almal wat nog Bobby kaartjies will koop om dit vandag nog te doen. Bespreek via die webwerf of skakel Alet 072 443 2790 of Maritz 072 237 3852

Dit gaan n ongelooflike aand wees – moet dit nie misloop nie!

1

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *